Newsletter


2019-07-02
Uitnodigings


Goeiedag,

My foon is gesteel en daarmee saam die uitnodigingslys vir die weeklikse byeenkoms. Diegene wat uitgenooi wil word, kontak my (Jacoba) asseblief op 076 527 5720.

Baie dankie. Sien julle almal graag Donderdagaand by The Place.