Bring en Braai by Bronberg - 2020-10-06

Kom kuier, bring en braai saam met ons op die Bronbergplaas, hierdie Sondag van 11:30 tot 15:00. Bring saam: eie vleis, drankies, eetgerei, bord, glas en versnaperings, slaai of bykos om te deel vir 4 mense. Nooi gerus ander enkellopendes saam om die dag saam met ons te geniet. RSVP Jacoba: 076 527 5720 ... more

Pta Voedselkooperasie Nuusbrief April 2020 - 2020-04-28

Ek stuur hierdie nuusbrief aan ter inligting en versoek vir hulp. Ons lewe in krisistye en baie mense is onkant gevang. Ek help om die skenkings en aflewerings te koordineer, maar die versoeke is baie meer as die skenkings. Dit is hartbrekend, en ek vermoed dit gaan nog erger word.   Ek het nog n versoek, behalwe wat in die nuusbrief sta... more

Pta Voedselkooperasie - 2020-04-22

Die Pretoria Voedselkooperasie is ‘n nie-winsgewende instansie wat die gemeenskap bystaan op die volgende maniere: Ons lewer weekliks mandjies goente en vrugte af in Pretoria en Kemptonpark. Ons aanvaar skenkings en donasies om mandjies af te lewer aan enige iemand wat werkloos of sonder ‘n inkomste is. Kerke, skole en wel... more

My eie voelgoed suksesverhaal - 2020-03-21

Soos baie van julle weet, is ek 'n tipiese entrepreneur, altyd gereed vir 'n nuwe uitdaging. Ek het al meer as 20 beroepe in my lewe gehad, en elkeen geniet, veral die waar ek met mense kon werk.Ongelukkig kan ek nie verklaar dat almal suksesvol was nie. Ek het baie skoolgeld betaal en 'n paar keer op my gesig geval, maar ek het maa... more

Weeklikse byeenkoms nog steeds tydelik gekanselleer - 2020-03-17

Ons kan nog steeds nie die weeklikse byeenkomste elke Donderdagaand by The Place bywoon nie. Ek sal laat weet sodra ons die groen lig kry daarvoor. ... more

Social Singles VIPs van nou af gratis toegang by weeklikse byeenkoms - 2020-02-06

Die Social Singles is op 20 April 4 jaar oud! Om ons 4de verjaarsdag te vier nooi ons al ons ou en nuwe lede uit om ons weeklikse byeenkomste by te woon en saam met ou en nuwe vriende te kom kuier. In die gees van die jaar 2020 verander ek ook die prysstruktuur met onmiddelike effek. Van nou af betaal nuwe lede R20.00 per weeklikse byeenkoms,... more

Whatsapp chatgroep - 2020-01-28

Kontak my op 076 527 5720 indien jy op die Social Singles chat en RSVP-groep wil wees. Ons lys die weeklikse funksies, sowel as die daguitstappies en toere daar en jy kan sien wie almal bevestig het om by te woon. ... more