Newsletter


2019-01-31
Logistieke reelings Bosveldnaweek


SOCIAL SINGLES BOSVELDNAWEEK
Vrydag 22 Februarie tot Sondag 24 Februarie 2019
Leopardsview Lodge, Molotopad, Leeuwkloof

GPS Coordinates: S25° 30.874 | E28° 29.385

DIRECTIONS TO LEOPARD’S VIEW COUNTRY LODGE

  • From Johannesburg take the N1 North towards  Polokwane.
  • Just North of Pretoria take the Sefako Makgatho off-ramp.
  • (This used to be Zambezi Road / Cullinan off-ramp)
  • At the robot turn right into Sefako Makgatho Road (R513).
  • Skip one robot.
  • At the 1st four way robot turn left. (R 573 – Kwamhlanga).
  • You are now on the R 573 – also known as the Moloto Road.
  • Set your trip meter and carry on with the R 573 for 29 Km.
  • Look out for LEOPARD’S VIEW signboard on your left.
  • Turn left on gravel road.
  • When you get to the gate on the left hand side, phone Jacoba 076 527 5720 to open the gate.

Logistieke reelings

Yskaste en kombuis om te deel. Bring eie beddegoed, eetgerei, glase, kos, hout, vuuraanstekers & verversings. Bring swemklere, stapskoene en handdoeke

Elkeen bring eie vleis en drank en bykosse om te deel. Bring ontbytkos om te deel vir brunch.

Koffie op die huis. Heerlike boorgatwater om te drink.

Die naweek begin amptelik 10-uur Vrydagoggend en eindig 4-uur Sondagmiddag.

Daar is nog ‘n paar beddens oop in die en-suite dubbelkamers en natuurlik oorgenoeg kampeerplek op die grasperk langs die lodge.

ENIGE NAVRAE EN BESPREKINGS: Jacoba 076-527-5720