Newsletter


2020-03-21
My eie voelgoed suksesverhaal


Soos baie van julle weet, is ek 'n tipiese entrepreneur, altyd gereed vir 'n nuwe uitdaging. Ek het al meer as 20 beroepe in my lewe gehad, en elkeen geniet, veral die waar ek met mense kon werk.Ongelukkig kan ek nie verklaar dat almal suksesvol was nie. Ek het baie skoolgeld betaal en 'n paar keer op my gesig geval, maar ek het maar elke keer opgestaan, myself afgestof en die volgende uitdaging aangepak.

In November 2019 het Daan Boraine, wat ek deur Ker-Ching ontmoet het, my van MTI vertel. Dit was die grootste guns wat enige iemand my nog ooit gedoen het. Ek het ingeskryf en R3000.00 bele, en dadelik begin om ander mense ook daarvan te vertel.

Ek het natuurlik ook dadelik begin vrae vra en navorsing gedoen. Ek is ook al een of twee keer gevang met 'n scam of 'n piramiede of bloot iets wat nie volhoubaar is nie.Hierdie is nie 'n scam of piramiede nie. alles is wettig en volhoubaar. MTI gebruik die geld (BTC) om forex trading te doen deur middel van robotte wat dit 24 uur n dag van Maandag tot Vrydag elke week doen. Die winste word met die lede gedeel. Alles is deursigtig. Alle inligting is beskikbaar op elke lid se dashboard, of deur vrae te vra aan ander lede (upline). Almal werk saam in 'n span en daar is 'n baie goeie ondersteuningsnetwerk. MTI is eg en trots Suid-Afrikaans, ontwikkel deur Johann Steynberg van Polokwane. Ek het al 'n vergadering bygewoon waar hy die spreker was.

Dit werk so:

Jy kontak my om vir jou 'n MTI rekening oop te maak.

Jy open 'n Luno rekening (ek sal die link stuur) om die ZAR na BTC om te skakel.

Dan plaas jy die BTC oor na MTI toe en kyk elke dag op jou dashboard hoe dit groei. As jy net dit doen (geen mense onder jou inskryf nie), sal jou belegging groei met 'n gemiddelde groei van 0.5% per dag / 2% per week / 10% per maand. Dit werk op saamgestelde rente wat dit baie winsgewend maak.

As jy mense onder jou inskryf verdien jy baie meer. Sodra jy self $200 in het en 2 mense ingeskryf het (een op linkerbeen en een op regterbeen), begin jy binary bonusse verdien elke week.

Ek maak die meeste van my inkomste uit die binary bonusse en nog 'n paar ander bonusse.

Intussen het ek al my volle belegging onttrek, maar met die groei elke dag, word dit net al hoe groter.

Kontak my asseblief op 076 527 5720 as jy ook so 'n voelgoed suksesverhaal wil begin. Ek is enige tyd beskikbaar vir 'n konsultasie per ontmoeting as jy in Pretoria woon. Andersins sal ek jou elektronies help om aan die gang te kom. Hierdie besluit kan jou lewe ook verander.