Newsletter


2020-02-26
Mosambiektoer 17 tot 22 Mei


Ons ry met Cynthia se 16-sitplek bus Ponto do Ouro toe in Mosambiek.

Koste R4750.00

Reiskoste en verblyf ingesluit, plus etekoepons van R1250.00 om by restaurante in die omgewing te gebruik.

SONDAG:

17/05/2020

4H00 VERTREK VANAF OPTEL PUNTE IN PRETORIA EN JOHANNESBURG.

REIS VIA N4 DEUR MPUMALANGA NA KOMATIPOORT, LEBOMBO GRENSPOS.

ONS STOP BY ALZU, GENIET N KOFFIE EN VERFRIS.

RY DAN VERDER VIA NELSPRUIT, MALALANE, KOMATIPOORT.

GRENSPOS, DAN VIA MAPUTO ,OOR KATHEMBE BRUG NA PONTA DO OURA.

AANKOMS BY PONTO BEACH CAMP

ONS VERBLYF IN BEACH FRONT UNITS. NET NIKS DOEN, EN ONTSPAN.

EN GENIET DIE RUSTIGHEID EN DIE PRAGTIGE STRANDE.

 

DAAR GAAN EN SAL GEKUIER EN ONTSPAN WORD, GEEN MALLS VIR AANKOPIES, NET  KLEIN WINKELS,

SO ONS NEEM MAAR NET N PAAR GOEDJIES SAAM, AANGESIEN ONS NIE REGTIG GAAN KOSMAAK NIE.MOONTLIK LEKKER BRAAI SO EEN OF TWEE KEER EN NET KUIER, EN ONTSPAN.

 

ONS BLY HIER TOT VRYDAG OGGEND EN KEER TERUG GAUTENG TOE VIA KOSI BAY GRENSPOS,

JOZINI EN PONGOLA.

ONS SIEN UIT DAARNA  OM JULLE TE ONTMOET.

EN VERSEKER JULLE  VAKANSIE-PRET MET N VERSKIL.

MINIMUM 50% DEPOSITO SO GOU MOONTLIK BETAALBAAR OM BESPREKINGS TE BEVESTIG EN TELEURSTELLING TE VOORKOM. EINDE MAART KAN NOG n BETALING GEDOEN WORD EN/ ASOOK FINALE BETALING  VOOR  25ste APRIL 2020