Newsletter


2020-02-25
Verdien 'n inkomste met jou foon


Hierdie is 'n nuwe geleentheid wat al hoe meer posvat. Hulle noem dit 'n stokvel of crowdfunding. Ek is al sedert November 2019 daarmee besig en het al 'n bietjie geld daarmee gemaak.

Dit werk so:

Jy investeer R20.00 deur 'n spot onder iemand te koop.

3 Spots word onder jou gevul (3 x R20)

Jy gebruik die R60 ontvang en gradeer op na vlak 2 toe.

3 Spots word onder elkeen van hulle gevul en hulle gradeer op na Vlak 2 (9 spots)

Sodra hierdie 9 spots elkeen 3 spots onder hulle het, gradeer hulle op na Vlak 2 toe, na jou toe en jy verdien 9 x R60.00 = R540.00

Gebruik die inkomste om nog spots te koop, en elke keer R540 te verdien, sodra die netwerk vol is.

Volg my referral link: http://www.dreams2realitynetwork.com/account/register/?username=Globetrotter

Let wel, dit is 'n universal link. Dit beteken dat sodra vlak 1 vol is, jy outomaties verwys sal word na die volgende opening in die netwerk.

Aanwysings:

Registreer jou eie profiel.

Kliek op Outgoing

Skryf Naam, bankbesonderhede en selnommer neer van die begunstigde.

Kliek op Confirm.

Betaal die R20.00 vanaf jou Internetbankdienste.

Stuur die sms as bewys van betaling na jou eie selnommer toe.

Stuur sie sms na die begunstigde toe en vra hom om die betaling te bevestig.

Stuur jou eie referral link uit na vriende en familie wat sal wil deelneem.