Newsletter


2019-10-01
Bronbergkooperasie aandele


 
 
Hierdie is 'n geleentheid om aandele te koop in die Bronbergkooperasie-plaas, waar ons al soveel keer in die verlede braaie gehou het. Ek en nog 'n paar van ons lede het alreeds aandele gekoop in die park.
 
Kontak gerus vir Andre Cronje vir verdere inligting en om 'n aanbieding by te woon.
 
Goeie dag. 

Na aanleiding van die belangstelling in die verlede het ek hierdie fantastiese nuus dat ons nou 3000 park aandele beskikbaar het vir slegs R 100 pm heffings fooi. 
Die R 5000 vir die aandeel gaan verhaal word uit die wins wat ons gaan genereer sodra die projekte werk en inkomste inbring. Dan . binne 6 jr is die waarde en voordele wat dit jou bied al R 40 000 plus werd. 
Die R 300 000 pm heffing fooi word gebruik om die Speel park klaar te maak. Swembad te voltooi. Braai plekke klaar te maak. Lapa.vir byeenkomste mooier te maak en bad kamer geriewe in plek te kry. 
Oornag lapas te bou. Kamp plekke te maak. Manne skuur werks winkels in te rig. Kooperasie winkel iñ plek te kry. Meer lede te werf en diens aan te bied vir Pta voedsel koop. Restaurant in plek te kry vir spesiale geleenthede. Veilige parkeer en ry plek vir Bergfiets liefhebbers. 
Deel te word van Bizhive behuisings eenhede. Ope lug gimnasium in plek te kry. Plek om met jou hond te kom stap. Swart bass vis te vang en vry te laat.Nog n paar ander planne. .  
Kom kuier Saterdae 10 uur of 14 - 00 en woon n aanbieding by. 
Fantastiese geleentheid om van deel te word. Kom droom saam. werk saam en Deel saam in n nuwe toekoms. 
Kontak my om jou plek te bespreek. 
Andre 
0848627769