Newsletter


2019-05-28
Ker-Ching: We pay you to shop


Vir amal wat sukkel om 'n behoorlike inkomste te verdien:
Koop 'n Ker-Ching lojaliteitskaart vir R200.00 eenmalig en kry maandelliks kommissie op jou eie aankope van kruideniersware, lugtyd, data, brandstof ens en ook op die aankope van die mense in jou matrix.

Ker-Ching is 'n nuwe maatskappy en is sedert November in die pre-launch stadium met 32 000 lede sover. Ons launch 14 September by die FNB Stadium wat 98 000 mense kan hanteer. As jy een van die 98 000 wil wees, woon een van ons aanbiedinge by en bring jou R200.00 saam. As jy nie 'n aanbieding kan bywoon nie, kontak my en eft die R200.00, sodat jou besigheid solank kan begin groei. Jy sal nie spyt wees nie!

Ker-Ching is nie 'n piramiede of 'n scam nie. Ons voldoen aan al die vereistes van 'n wettige multi-level marketing besigheid. Kyk gerus op www.ker-ching.co.za vir inligting of kontak my op 
076 527 5720.