Newsletter


2019-01-16
Weeklikse byeenkoms begin weer Donderdagaand 7 Mei


Kom kuier saam met Social Singles Donderdagaand by The Place Cafe and Grill in Newlands Plaza, op die hoek van Deli en Loisstrate.

Venue: The Place
Newlands Plaza
Hoe laat: 7:00 nm
Drag: Smart casual/elegant
Toegang: R20
VIP-lede: gratis

Betaal vir jou eie ete en drankies