Newsletter


2018-11-29
Afslag by Garsfontein Mandjiedans


Indien jy Donderdagaand saam met ons kuier by die Weeklikse Byeenkoms by The Place, kry jy 50% afslag die Saterdagaand by Garsfontein Mandjiedans, maw jy betaal slegs R50.00 ipv R100.00.

Hierdie afslagpromosie vervang alle vorige afslagpromosies by Garsfontein Mandjiedans.

Die Social Singles-lede sit by Tafel 10 by die dans.

Ons sien julle graag by albei byeenkomste!