Ons ry met Cynthia se 16-sitplek bus Ponto do Ouro toe in Mosambiek. Koste R4750.00 Reiskoste en verblyf ingesluit, plus etekoepons van R1250.00 om by restaurante in die omgewing te gebruik. SONDAG: 17/05/2020 4H00 VERTREK VANAF OPTEL
R 4750.00
Quick View


Beplan solank vir hierdie bustoer saam met Jacoba en Cynthia in 'n 16-sitplekbussie. 10 dae, 9 nagte Blommetoer deur 6 provinsies. 26 Augustus tot 4 September 2020. Koste: R9750.00 per persoon. Deposito en betalingsvoorwaardes sal voors
R 9750.00
Quick View