Nuusbriewe


2017-02-09
Inligting oor SERVAS


Diegene wat belangstel om by SERVAS aan te sluit, na aanleiding van ons praatjie verlede Donderdagaand, kontak my asseblief op jacobacalitz@yahoo.com sodat ek inligting kan aanstuur.