Newsletter
 
Pta Voedselkooperasie Nuusbrief April 2020 - 2020-04-28

Ek stuur hierdie nuusbrief aan ter inligting en versoek vir hulp. Ons lewe in krisistye en baie mense is onkant gevang. Ek help om die skenkings en aflewerings te koordineer, maar die versoeke is baie meer as die skenkings. Dit is hartbrekend, en ek vermoed dit gaan nog erger word.   Ek het nog n versoek, behalwe wat in die nuusbrief sta... more

Pta Voedselkooperasie - 2020-04-22

Die Pretoria Voedselkooperasie is ‘n nie-winsgewende instansie wat die gemeenskap bystaan op die volgende maniere: Ons lewer weekliks mandjies goente en vrugte af in Pretoria en Kemptonpark. Ons aanvaar skenkings en donasies om mandjies af te lewer aan enige iemand wat werkloos of sonder ‘n inkomste is. Kerke, skole en wel... more

My eie voelgoed suksesverhaal - 2020-03-21

Soos baie van julle weet, is ek 'n tipiese entrepreneur, altyd gereed vir 'n nuwe uitdaging. Ek het al meer as 20 beroepe in my lewe gehad, en elkeen geniet, veral die waar ek met mense kon werk.Ongelukkig kan ek nie verklaar dat almal suksesvol was nie. Ek het baie skoolgeld betaal en 'n paar keer op my gesig geval, maar ek het maa... more

Weeklikse byeenkoms nog steeds tydelik gekanselleer - 2020-03-17

Ons kan nog steeds nie die weeklikse byeenkomste elke Donderdagaand by The Place bywoon nie. Ek sal laat weet sodra ons die groen lig kry daarvoor. ... more

Mosambiektoer 17 tot 22 Mei - 2020-02-26

Ons ry met Cynthia se 16-sitplek bus Ponto do Ouro toe in Mosambiek. Koste R4750.00 Reiskoste en verblyf ingesluit, plus etekoepons van R1250.00 om by restaurante in die omgewing te gebruik. SONDAG: 17/05/2020 4H00 VERTREK VANAF OPTEL PUNTE IN PRETORIA EN JOHANNESBURG. REIS VIA N4 DEUR MPUMALANGA NA KOMATIPOORT, LEBOMBO GRENSPOS. ... more

Verdien 'n inkomste met jou foon - 2020-02-25

Hierdie is 'n nuwe geleentheid wat al hoe meer posvat. Hulle noem dit 'n stokvel of crowdfunding. Ek is al sedert November 2019 daarmee besig en het al 'n bietjie geld daarmee gemaak. Dit werk so: Jy investeer R20.00 deur 'n spot onder iemand te koop. 3 Spots word onder jou gevul (3 x R20) Jy gebruik die R60 ontvang en g... more

Kry gratis Ecoins - 2020-02-25

Ecoins is 'n nuwe cryptocurrency. Jy kan gratis daarvan in die hande kry omdat dit 'n bekendstellingsaanbod is. Volg net my referral link: https://ecoinofficial.org/referral/stuw9w0 Registreer, bevestig jou eposadres en stuur jou eie referral link uit om Ecoins te verdien.     Earn More Ecoins   ... more

Social Singles VIPs van nou af gratis toegang by weeklikse byeenkoms - 2020-02-06

Die Social Singles is op 20 April 4 jaar oud! Om ons 4de verjaarsdag te vier nooi ons al ons ou en nuwe lede uit om ons weeklikse byeenkomste by te woon en saam met ou en nuwe vriende te kom kuier. In die gees van die jaar 2020 verander ek ook die prysstruktuur met onmiddelike effek. Van nou af betaal nuwe lede R20.00 per weeklikse byeenkoms,... more

Blommetoer 26 Aug tot 4 Sep 2020 - 2020-01-28

Beplan solank vir hierdie bustoer saam met Jacoba en Cynthia in 'n 16-sitplekbussie. 10 dae, 9 nagte Blommetoer deur 6 provinsies. 26 Augustus tot 4 September 2020. Koste: R9750.00 per persoon. Deposito en betalingsvoorwaardes sal voorsien word. Kontak Jacoba op 076 527 5720 om te bespreek. ... more

Whatsapp chatgroep - 2020-01-28

Kontak my op 076 527 5720 indien jy op die Social Singles chat en RSVP-groep wil wees. Ons lys die weeklikse funksies, sowel as die daguitstappies en toere daar en jy kan sien wie almal bevestig het om by te woon. ... more

Bronbergkooperasie aandele - 2019-10-01

    Hierdie is 'n geleentheid om aandele te koop in die Bronbergkooperasie-plaas, waar ons al soveel keer in die verlede braaie gehou het. Ek en nog 'n paar van ons lede het alreeds aandele gekoop in die park.   Kontak gerus vir Andre Cronje vir verdere inligting en om 'n aanbieding by te woon.   Go... more

Weeklikse byeenkoms begin weer Donderdagaand 7 Mei - 2019-01-16

Kom kuier saam met Social Singles Donderdagaand by The Place Cafe and Grill in Newlands Plaza, op die hoek van Deli en Loisstrate. Venue: The Place Newlands Plaza Hoe laat: 7:00 nm Drag: Smart casual/elegant Toegang: R20 VIP-lede: gratis Betaal vir jou eie ete en drankies ... more