197.242.68.122
Single Club Singles Club 40+ Over Forty Forty Plus Pretoria nuwe vriende pr | , Pretoria | Social Singles
Company Profile

Meet other singles 40+ every Thursday evening at The Place in Newlands Plaza for an evening of socializing. 

Social Singles is 'n professionele enkellopende groep vir enkellopendes wat gereeld Donderdagaande vanaf 7nm bymekaarkom om lekker te kuier en mekaar emosioneel en professioneel te ondersteun.

Ons het al so 'n hegte groep vriende geword dat ons nie net meer in die week kuier nie, maar ook naweek uitstappies reël.  Voorbeelde hiervan is:  ons maandellikse braai, wegbreeknaweke, Barnyard vertonings, Partytjiebus, ens ens ens.

Baie paartjies het al deur middel van ons byeenkomste ontmoet . This high success rate is due to the fact that we comply to a common code of conduct of professional behaviour while having fun.

Die groep se sosiale byeenkomste het nie net ten doel om n potensiele lewensmaat te ontmoet nie, maar ook om nuwe vriende te maak. Beide mans en dames getuig daarvan dat hulle nuwe hegte vriendskappe gesluit het binne die groep.

It is not always easy to find an upmarket place in Gauteng for single professional individuals to meet other sophisticated single people.

People in the group arrange different activities from hiking weekends, motor sport, rugby days, golf, tennis, bushveld get aways, etc.  Dit is baie lekker om nuwe vriende te maak met wie mens naweke kan deurbring op uitstappies, en so mekaar positief te beïnvloed.

Informative talks and speakers are invited to address the group on some evenings i.e. Psychologist, Legal Advisors on different topics!  All these talks are arranged with the intention to assist singles to understand the most important part in their private lives - how to find a future partner.  We all "network" in our professional lives, and it is our belief that we should put the same effort into our private lives!  As it is with anything else in life, the first step is the most important step!  A journey of 1000 miles starts with the first step!

Make an effort and join our social events!!!

Looking forward to welcome you soon!

Reg van toegang van alle funksies en/of aktiwiteite, word streng voorbehou op diskresie van die stigter en/of organiseerders.  Die databasis word as streng vertroulik beskou en sal onder geen omstandighede aan 'n derde persoon/organisasie uitgegee word nie.

Read More...