Photo Gallery


'n Paar fotos van ons weeklikse byeenkoms by The Place elke Donderdagaand.

Groot pret op die partytjiebus vanaf Mimmos na LJ's.

Breakfast Run met motorfietse en motors vanaf The Place na Die Boskombuis naby Rayton.

July Perderesies by Turffontein.

Heerlike kuier by Leopardsview Lodge  Nuwe vriende gemaak van buite Pretoria en net goeie herinneringe oorgehou.