Meet other singles 40+ every Thursday evening at Coco Bistro in Castle Walk for an evening of socializing. 

Social Singles is 'n professionele enkellopende groep vir mans 40+ en vroue 35+ wat gereeld Donderdagaande vanaf 7nm bymekaarkom om lekker te kuier en mekaar emosioneel en professioneel te ondersteun.

Baie paartjies het al deur middel van ons byeenkomste ontmoet . This high success rate is due to the fact that we comply to a common code of conduct of professional behaviour while having fun.

Die groep se sosiale byeenkomste het nie net ten doel om n potensiele lewensmaat te ontmoet nie, maar ook om nuwe vriende te maak. Beide mans en dames getuig daarvan dat hulle nuwe hegte vriendskappe gesluit het binne die groep.

It is not always easy to find an upmarket place in Gauteng for single professional individuals to meet other sophisticated single people.

People in the group arrange different activities from hiking weekends, motor sport, rugby days, golf, tennis, bushveld get aways, etc.  Dit is baie lekker om nuwe vriende te maak met wie mens naweke kan deurbring op uitstappies, en so mekaar positief te beïnvloed.

We all "network" in our professional lives, and it is our belief that we should put the same effort into our private lives!  As it is with anything else in life, the first step is the most important step!  A journey of 1000 miles starts with the first step!

Make an effort and join our social events!!!

Looking forward to welcome you soon!

Reg van toegang van alle funksies en/of aktiwiteite, word streng voorbehou op diskresie van die stigter en/of organiseerders.  Die databasis word as streng vertroulik beskou en sal onder geen omstandighede aan 'n derde persoon/organisasie uitgegee word nie.