Ondervinding van Ben Grobler - Julie 2016

Verlede week kontak n dame op die groep my. Sy wil my graag ontmoet. Ons reel 'n afspraak om vanoggend om 08h00 te ontmoet. Ek sit en wag en uiteindelik stuur ek 'n whatsapp en se ek is by ontmoetings plek. Ek kry n boodskap terug: ek het n fout gemaak. Nie eers jammer of niks. Gisteraand was die afspraak nog bevestig. Ek dink dit is uiters swak. Dan kla van die dames dat hulle nie n vriend kan kry nie. A nee a dit werk nie so nie. Goeie maniere kos niks. Gelukkig weet ek dat almal nie so swak opgevoed is nie. Nou het ek klaar gal gebraak en kan ons weer lag en die naweek geniet.