Social Singles

 

Meet Every Thursday at

Coco Bistro - Castle Walk

 

 

VENUE:               Coco Bistro

                   Castle Walk

                   Time:                    7:00 pm

Dress Code:        Smart Casual: no Tekkies and T-shirts! 

Entrance:            R50 only pay for your own meals and drinks

 

Onthou asseblief om jou rekening te betaal voor jy vertrek!

                                                               

Social Singles, elke Donderdagaand:

 

Kom geniet die aand saam met ons.  Ons is almal enkellopend en moenie wag dat iemand jou vergesel nie. Ons daag almal alleen  daar op en as jy dit eenkeer gedoen het, sal jy sien dit is sommer baie lekker en werklik "n vriendelike groep.  Die geheim is om weer te kom kuier sodat die mense jou kan leer ken.