Verwysing deur Herman de Bruyn - Junie 2016

Dag sê. Ek moet net die oral post waar ek kan. Sjoe net toe ek dink niks gaan reg verloop die jaar nie, toe verras die lewe my. Ek het die beste verjaardag en vadersdag ooit in my lewe gehaat. Ek was op my verjaardag saam ñ groep mense en hulle het vir my die dag soo spesiale gemaak. En toe met vadersdag was my kinders by my en hulle het my spesiale laat voel. Wat meer kan mens voor vra in die lewe. Jou kinders wat jou lief het en ñ goeie klomp vriende. Wat meer soek mens in die lewe? Ek wil net weer eens vir almal sê dankie vir al die geluk wense. Julle het my soo spesiale laat voel dankie.

 

Verwysing deur Eugene Becker en Salome Becker (voorheen Goosen) - November 2016

Ons se baie dankie! As dit nie vir Jacoba en Elize en die singles groepie was nie sou ons nooit ontmoet het nie!