'n Paar fotos van ons weeklikse byeenkoms by The Place elke Donderdagaand.

Breakfast Run met motorfietse en motors vanaf The Place na Die Boskombuis naby Rayton.

Heerlike kuier by Leopardsview Lodge  Nuwe vriende gemaak van buite Pretoria en net goeie herinneringe oorgehou.